My lips will always want to feel and kiss
you.
My hands will always want to hold and caress
you.
My eyes will always want to see more of
you.
My ears will always be ready to listen to
you.
My heart will truly and sincerely love you.
And I will always and forever need and
want only you....
Ek is die grootste domste ou *&^$*& op aarde. Ek het alles wat enige man sal begeer en ek het jou deur my vingers laat glip as gevolg van my aksies en keuses wat ek gemaak het. Hoe ek nie geluister het nie. Liefie hierdie is baie seer vir altwee van ons ek sukkel my engel. Ek weet jy kry ook swaar maar tog weet ek deur alles dat jy nog lief vir my is. Dat jy nogsteeds omgee. Jy laat jou nie onderkry nie..... My engel as el alles kon oordoen het ek dit reg gedoen sonder om al die hartseer te veroorsaak.
Jurika kyk net hoe n pragtige mens is jy. Jy verdien nie wat ek aan jou gedoen het nie. Ek is so jammer. Jy is n voorbeeld vir almal.
Jurika lief ek is jammer vir wat ek aan jou gedoen het liefie. wat ek gesê het en hoe ek alles hanteer het. Ek weet nie hoe kan ek meer jammer sê nie liefie. Wat moet ek alles doen om jou te laat sien ek is waarlik jammer en dat ek dit uit my hart uit bedoel en dat ek alles en ek meen alles vir jou sal doen om hierdie reg te maak liefie. Ek is so boos vir myself. Ek het n harde les hier geleer liefie. Mens laat nie iemand wat belangrik in jou lewe is en vir wie jy lief is gaan nie. Jy doen alles in jou vermoë om daai persoon gelukkig te maak en om haar nie seer te maak nie. Ek is jammer. Jy is n awesome mens my engel. Jy het die nie verdien nie.
Jurika liefie jy is n sagte, streng, liefdevolle, opregte, eerlike, oop, elegante, sagmoedige, behulpsame, inteligente sexy vrou waarvoor ek baie lief geraak het en vir wie ek waarlik lief is.
Jy het soveel mense aangeraak met jou passie vir die lewe.
My liefie jy is net jy.
Jy is n kind van God,
Jou lewe is n voorbeeld daarvan.
Ek het soveel vreugde in my lewe saam met jou en die kids.
Ek het weer daai warm gevoel in my.
Jou liefde, jou alles wat my so lekker laat smile.
Jou warmte,
Jou geloof
Jy het my, my oë laat oopmaak. My die lewe laat sien in wat ek gemis het.
Jy het my dinge laat ervaar wat ek nie gedink het bestaan nie liefie,
Dit alles deur al jou liefde wat jy my gee,
Ek sal vir jou luister en alles gee wat jy wil he liefie en ek weet dit is nie aardse dinge nie my engel.
Dit is….
TYD, SPASIE, GELUK, VREDE, VREUGDE, LIEFDE, VERTROUE
TYD: Respekteer jou tyd, jou tyd saam met jou kinders, time management.
SPASIE: Jou “YOU-TIME” my liefie
GELUK: Ware geluk liefie, al die geluk in die wereld sonder hartseer en baklei, almal van ons saam
VREDE: Ons het almal ‘n behoefte aan vrede! ‘n Mens ondervind vrede in ‘n gelukkige huisgesin, Om ware vrede te geniet, moet ons n gevoel van veiligheid en innerlike kalmte hê
VREUGDE: ADD
LIEFDE: ware liefde, wil jou hart koester in myne en vir jou liefde gee wat jy verdien liefie
VERTROUE: ADD
Dit is die grootste geskenk wat ek jou ooit kan gee my engel en om alles soos hierbo na te streef en dit vir jou en die kinds en almal om ons te doen.
...............


...............
Kaelyn se woorde aan mamma vir moedersdag:
Gelukkige Moeders-Dag
Wat my altyd laat lag
Wat my altyd laat dink
Hoe my ma se oë blink
Hulle doen alles vir ons
Selfs dat ons kan rond bons
Nou is dit tyd om iets terug te doen
Dalk met n druk of n soen
Hiers vir ma n blom
En n blikkie gom
Dankie vir alles
En my help as ek bang is
Ek dink ek het my punt gemaak
En al die ouers se harte geraak
Wat is lewe?
As jy iets kan vergewe
sonder om n woord te sê...
As jy liefde in iemand se oê
sien
Sonder om te vra...
As jy kan glimlag
Sonder n rede...
As jy als gee
Met jou hart...
As jy luister na die stem van God
Sonder om te twyfel!!!
...............
Liefie, ek het nooit bedoel om
ADD
add
add

Geloof, Hoop en Liefde
...............
I didn't fall in love with you.
I walked into love with you,
with my eyes wide open,
choosing to take
every step along the way.
I do believe in fate and destiny,
but I also believe
we are only fated
to do the things
that we'd choose anyway.
And I'd choose you;
in a hundred lifetimes,
in a hundred worlds,
in any version of reality,
I'd find you
and I'd choose you.
...............